Skip to product information
1 of 1

FET Literature CAPS Approved Titles (First Additional Language)

Lien se lankstaanskoene

Lien se lankstaanskoene

Regular price R 102.70 ZAR
Regular price Sale price R 102.70 ZAR
Sale Sold out
Tax included.

Vir Lien Jooste het haar matrikejaar onverwags in 'n nagmerrie ontaard. Dinge by die huis kan nooit weer dieselfde wees nadat alles oornag uitmekaar geval het nie. Om weg te kom, lyk vir haar na die enigste uitweg. Weg van die huis, weg van die aaklige skool waarin sy onverwags beland het, en veral weg van haar ma. Maar om weg te kom, kos geld. Geld wat sy nie het nie ...

Lien se lankstaanskoene is die aangrypende verhaal van 'n matriekmeisie wat te midde van 'n familiekrisis leer dat 'n mens meestal slegs twee keuses het: of jy sink, of jy swem.

Hierdie skooluitgawe is aangevul met:

  • 'n inleiding tot die roman
  • woordverklarings
  • glossriums
  • verrykende materiaal
  • vrae, aktiwiteite en antwoorde gebaseer op die KABV

ISBN: 978-1-4305-4290-2


View full details