Skip to product information
1 of 1

FET Literature CAPS Approved Titles (Home Language)

Onderwêreld

Onderwêreld

Regular price R 102.70 ZAR
Regular price Sale price R 102.70 ZAR
Sale Sold out
Tax included.

'n Teruggetrokke nuwe leerder, Eckardt Wilken, verdwyn geheimsinnig uit die elite privaatseunskool, Lawson Kollege. Greg Owen moet hom opspoor sonder dat iemand uitvind hulle was albei hackers.

Die sinistere raaisels rondom Eckardt se verdwyning verdiep met elke leidraad wat Greg vind. Die eerste een: 'n selfoon wwat lui en die naam G-4ce wat flits op die skerm.

Die onderwêreld ken sy naam en roep hom om te kom speel.

ISBN: 978-1-4305-4289-6

View full details